
The BIG Thirty moedig ‘n intelligente, oop gesprek op sy Facebookblad aan, en waardeer sinvolle kommentaar deur sy verbruikers. Lewer asseblief konstruktiewe kommentaar wat relevant tot die onderwerp van die artikel is.
Geldige kritiek en sinvolle meningsverskille deur verbruikers word aangemoedig, maar dit is nié ‘n platform vir enige vorm van aanstootlike kommentaar, haatspraak, persoonlike aanvalle òf neerhalende kommentaar oor taal-, kultuur- en etniese groepe of gelowe nie. Verder is kommentaar wat lasterlik, rassisties, homofobies en seksisties van aard is, of kommentaar wat enigsins geweld aanhits, nie welkom op The BIG Thirty se Facebookblad nie.
Boonop sal kommentare wat irrelevant, aggresief, kru, kras, of onwelvoeglike vuil taal bevat, ook verwyder word.
The BIG Thirty is onder géén verpligting om te verduidelik of in ‘n debat of korrespondensie betrokke te raak oor die nieplasing of verwydering van kommentaar nie. Die herhaalde oortreding van hierdie riglyne sal daartoe lei dat die betrokke verbruiker toegang tot hierdie platform geweier word. Geen debat sal gevoer word indien ‘n verbruiker toegang geweier word nie. Vir enige navrae rakende hierdie Kommentaarbeleid, kontak onair@bigthirty.co.za.
























